OOR RSA MAKELAARS

RSA Makelaars is ‘n gemagtigde verskaffer van finansiële dienste vir die afgelope 35-jaar. Sowat 3,000 kliënte word reeds van beleggingsadvies bedien en die beleggings onder bestuur is in die orde van R4-biljoen.

As volkome onafhanklike finansiële beplanners het ons toegang tot alle groot finansiële instellings in Suid-Afrika met inbegrip van banke, effektetrusts, aandele-beurs en versekeraars, eiendomsbeleggings, eiendomssindikate en behouering, asook internasionale beleggings. Gevolglik kan ons ‘n objektiewe mening uitspreek oor die verskillende beleggingsopsies tot u beskikking.

RSA Makelaars onderneem om ons kliënte se verwagtinge met uitsonderlike diens, professionele advies en deurlopende ondersteuning te oortref.

JACOB STOLP LOUW

Beroep: Onafhanklike Finansiële Beplanner

Adviseer kliënte in verband met:

  • Aftrede uit staat en private pesioen fondse en/of uit voorsorgfondse en uitree annuïteit.
  • Herbelegging van kapitaal as gevolg van die verkoop van besighede, plase, eiendom of erflating.
  • Ontleding van bestaande beleggings portefeuljes.
  • Spesialiseer in beleggings en inkomste belasting beplanning sowel as testementêre en boedel beplanning.

Ondervinding: 11 jaar

Tersiêre kwalifikasies:

  • LLB (Stellenbosch) 2008
  • Nagraadse Diploma 2011
  • Reguletoriese eksamen vir sleutel persone
  • Sertifikaat vir eerste vlak reguletoriese eksamen vir teenwoordigers

Algemene belanstelling: Ervare swemmer

PETER-JOHN SMITSDORFF

Beroep: Onafhanklike Finansiële Beplanner

Adviseer kliënte in verband met:

  • Aftrede uit staat en private pesioen fondse en/of uit voorsorgfondse en uitree annuïteit.
  • Herbelegging van kapitaal as gevolg van die verkoop van besighede, plase, eiendom of erflating.
  • Ontleding van bestaande beleggings portefeuljes.
  • Spesialiseer in beleggings en inkomste belasting beplanning sowel as testementêre en boedel beplanning.

Ondervinding: 35 jaar

Tersiêre Kwalifikasies:

  • 2 Diplomas van die Instituut vir Administrasie en Handel van Suid-Afrika
  • *FIA (Vereniging van Lewensversekeraars in SA): Lid Nr. 23001517(Beheerliggaam wat die etiese kode van die bedryf ondeskryf)
  • Goedgekeur deur Finansiële Diensteraad (FDR) op 26/10/2004 – Verwysingsnommer 11108(handel as P&L Smitsdorff Familietrust)
  • Geakkrediteer as AFP (Associate Financial Planner)deur Finansiële Beplanningsinstituut: Lid Nr.200200989
  • Reguletoriese eksamen vir sleutel persone
  • Sertifikaat vir eerste vlak reguletoriese eksamen vir teenwoordigers

Gebore: Ceres

Algemene belanstelling: Ervare Atleet : 21 Comrades Maratons; 2 Washie en 22 Two Oceans Maratons voltooi.

Ervare Fietsryer: 10 keer Argus wedren voltooi

RSA Makelaars bied advies met betrekking tot aftree-en finansiële beplanning met betrekking tot die volgende:

BELEGGINGS MAATSKAPPYE

Ons sal die proses eenvoudig maak, alles terwyl ons jou belange beskerm en ons verhouding gebruik om jou beleggings te prioritiseer.

Copyright © 1987-2022 RSA Brokers. RSA Investment & Insurance Brokers is an Authorized Financial Service Provider, FSB 11108. By using this Website, you agreed to accept all terms and conditions written in here. You must not use this Website if you disagree with any of these Website Standard Terms and Conditions.